# The National Prosecuting Authority has re-enrolled the Nulane corruption case at the Bloemfontein Magistrate’s Court in the Free State. The case relates to the alleged irregular awarding of a nearly R25-million contract for the provincial Agriculture Department to Gupta-linked Nulane Investments. Investigating Directorate Against Corruption spokesperson Henry Mamothame says the case will return to […]
# The Western Cape Education Department says schools in the Eden and Central Karoo districts will reopen today as planned after recent flooding disruptions. Only schools granted permission due to blocked roads and unsafe access will stay closed, and those schools will inform parents directly. Education MEC David Maynier says catch-up plans will be put […]
# Statistics South Africa says electricity production fell by nine-percent in April , while consumption dropped by five-percent. On a monthly basis, generation declined by 1.7-percent, continuing a downward trend over recent months. Electricity use also fell by 1.3-percent from March, although it showed a slight increase over the past three months. Stats SA’s Tsholofelo […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal vandag soos beplan heropen na onlangse ontwrigting met oorstromings. Slegs skole wat toestemming gekry het weens paaie wat toe is of onveilige toegang het sal gesluit bly, en by daardie skole sal die ouers direk in kennis gestel word. Die LUR vir Onderwys, […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Nulane-korrupsiesaak weer by die Bloemfonteinse Landdroshof in die Vrystaat registreer. Die saak hou verband met die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak van byna 25-miljoen-rand vir die provinsiale Landboudepartement aan die Gupta-gekoppelde Nulane Investments. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê die saak sal in September […]
# Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitsproduksie het in April met nege-persent gedaal, terwyl verbruik met vyf-persent gedaal het. Op ‘n maandelikse basis het opwekking met 1,7-persent gedaal, wat die afwaartse neiging van die afgelope maande voortsit. Elektrisiteitsverbruik het ook met 1,3-persent gedaal vanaf Maart, hoewel dit ‘n effense toename oor die afgelope drie maande getoon het. […]
# Die VSA het ‘n omvattende nuwe stel invoertariewe vir 60 lande, insluitend Suid-Afrika, voorgestel omdat hulle nie die invoer van goedere wat deur dwangarbeid vervaardig is, aanspreek nie. Ingevolge die voorstel sal lande soos Suid-Afrika, China, Brittanje, Japan en Brasilië, bykomende tariewe van tot 12,5-persent moet betaal. Mexiko, Kanada en die Europese Unie sal […]
# Koeweit se ministerie van Buitelandse Sake het twee Iranse diplomate beveel om die land binne 24 uur te verlaat en hulle as “persona non grata” verklaar. Dit volg nadat Iran Amerikaanse basisse in Koeweit en Bahrein, sowel as ‘n vaartuig naby die Straat van Hormoes, geteiken het. ‘n Indiese burger is dood en meer […]
# The US has proposed a broad new set of import tariffs on 60 countries, including South Africa, for failing to address the importing of goods made with forced labour. Under the proposal, countries including South Africa, China, the United Kingdom, Japan, and Brazil would face additional tariffs up to 12.5-percent. Mexico, Canada, and the European […]