Skip to content

DA waarsku oor nog ’n leerderplasingskrisis in Gauteng [KLANK]

# Die DA sê Gauteng kan nog ‘n leerderplasingskrisis beleef as skoolaansoeke nie vroeër oopgemaak word nie. Volgens die party moet die Gautengse Departement van Onderwys aansoeke vir die 2027-skooljaar teen April oopmaak en dit tot September oophou. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê dit sal die Departement genoeg tyd gee om aansoeke te verwerk, plasings- en tegniese probleme op te los voordat skole heropen:

ENG SergioOnPlacementCrisis