# Die Wes-Kaapse regering verwelkom ‘n uitspraak deur die Appèlhof wat kerndele van sy onderwyshervormings handhaaf. Die hof het appèlle deur Equal Education en die onderwysersvakbond SADTU van die hand gewys, wat die wettigheid van samewerkingskole, skenkerbefondsde skole, intervensiefasiliteite en die Wes-Kaapse Skole-evalueringsowerheid bevestig. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê die uitspraak bied sekerheid […]
# Die African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa het nie sy belofte nagekom om tien-duisend bykomende arbeidsinspekteurs aan te stel nie. Zama Ntshona van die party sê meer as ses maande na die belofte is geen nuwe inspekteurs aangestel nie. Ntshona doen ‘n beroep op die regering om werwing te bespoedig en ook die […]
# The Southern African Agri Initiative has urged farmers to prepare early for a potentially dry 2026/2027 planting season. This follows warnings of higher temperatures and drought linked to El Niño conditions. Saai chairperson Theo de Jager says farmers should carefully plan their planting, budgets and water use, while also preparing for an increased risk […]
# Die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief het boere aangespoor om vroeg voor te berei vir ‘n moontlike droë plantseisoen in 2026/2027. Dit volg na waarskuwings van hoër temperature en droogte wat verband hou met El Niño-toestande. Die voorsitter van Saai, Theo de Jager, sê boere moet hul aanplantings, begrotings en watergebruik noukeurig beplan, en moet ook […]
# Rugby: Babalwa Latsha will captain the Springbok Women against New Zealand’s Black Ferns at FNB Stadium in Johannesburg on Saturday. The first Test between the sides on South African soil kicks off at 1:30pm. Six of the forwards started against New Zealand in last year’s World Cup quarter-final, when the Black Ferns won 46-17. […]
# President Donald Trump het voorgestel dat die Straat van Hormoes na ‘Trumpstraat’ hernoem word. Dit volg nadat Washington en Iran aanvalle hervat het en steeds in ‘n dooiepunt oor die Straat verkeer. Teheran eis die reg op beheer oor die strategiese waterweg; die VSA sê egter dit is ‘n internasionale waterweg. Minstens 26 vaartuie […]
# Airlink het sy aansoek om goedkeuring vir ‘n oorvlug voor Saterdag se derde toets tussen die Springbokke en die All Blacks in Johannesburg teruggetrek. Dit volg terwyl die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid ondersoek instel na die afgelope naweek se Airlink-oorvlug oor Kaapstad-stadion voor die tweede toets, na kritiek oor die hoogte van die oorvlug. Die owerheid […]
# Die Verkiesingskommissie sê sy verslae toon geen bewyse van probleme met sy kandidaatbenoeming-stelsel op die sperdatum nie. Dit volg nadat die ANC sê tegniese foute het hom verhoed om kandidaatlyste vir verskeie munisipaliteite voor verlede Vrydag se sperdatum in te dien. Die kommissie het dit egter verwerp en gesê sy aanlyn stelsel was operasioneel. […]
# US president Donald Trump has suggested renaming the Strait of Hormuz as ‘Trump Strait’. This comes as Washington and Iran have resumed strikes and remain deadlocked on the Strait. Tehran claims the right to control the strategic waterway; however, the US says it is an international waterway. At least 26 vessels have been attacked […]