# Die African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa het nie sy belofte nagekom om tien-duisend bykomende arbeidsinspekteurs aan te stel nie. Zama Ntshona van die party sê meer as ses maande na die belofte is geen nuwe inspekteurs aangestel nie. Ntshona doen ‘n beroep op die regering om werwing te bespoedig en ook die aantal immigrasiebeamptes te verhoog om wetstoepassing te versterk en werkers te beskerm:
ATM beskuldig Ramaphosa hy het nie daarin geslaag om 10 000 arbeidinspekteurs aan te stel nie [KLANK]
ENG NtshonaOnLabourInspectors