# Suid-Afrika maak gereed vir ‘n tekort aan aardgas volgende jaar, ondanks aflandige ontdekkings tussen 2019 en ’20. Die Petroleum-agentskap se waarnemende uitvoerende hoof, Bongani Sayidini, berig die Brulpadda- en die Luiperd-velde aflandig van die Suid-Kaapse kus het nie kommersieel lewensvatbare hoeveelhede opgelewer nie. Die voorsitter van die raadgewende raad van Wits se Sakeskool, Priscillah Mabelane, sê Mosambiek se gasvoorraad, wat tans noodsaaklik is vir Suid-Afrika, begin uitgeput raak, met invoere wat na verwagting teen volgende jaar sal eindig:
Suid-Afrika worstel met dreigende aardgastekort ondanks aflandige ontdekkings [KLANK]
ENG-MabelaneOnGas