Skip to content

Suid-Afrika vra regverdige klimaatsfinansiering in aanloop tot COP31 [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Suid-Afrika sal hom by November se COP31-klimaatskonferensie in Antalya, Turkye, beywer vir regverdige klimaatfinansiering. Maynier sê ontwikkelende lande het groter ondersteuning nodig om by klimaatsverandering aan te pas, uitlaatgasse te verminder en kwesbare gemeenskappe te beskerm. Hy sê klimaatsoptrede moet industrialisasie, werkskepping en vermindering van armoede ondersteun. Die minister het bevestig daar is ʼn fonds wat gemik is op verlies en skade weens klimaatsverandering: 


ENG-MaynierOnClimaterFund