Skip to content

Suid-Afrika versterk sy stryd teen bek-en-klouseer met globale vennootskappe [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het sy bek-en-klouseer-inentingsprogram aansienlik uitgebrei en miljoene dosisse uit Argentinië en Turkye bekom terwyl plaaslike produksie ‘n hupstoot gegee word. Hy het in die Parlement gesê meer as 2,5-miljoen diere is reeds landwyd ingeënt en die departement beoog om teen einde vanjaar 80-persent van die nasionale kudde te bereik deur ‘n risiko-gegronde ontplooiing wat deur provinsiale spanne en privaat vennote ondersteun word:

ENG SteenhuisenOnGlobalPartnershios