# Die Department van Toerisme beoog om aanloklikhede soos sporttoerisme te gebruik om toerisme uit te brei. Die minster van Toerisme, Patricia de Lille, het tydens die bekendstelling van die eerste Toerisme-beleggingsberaad met SABC News gepraat. Sy sê die departement sal deur ‘n vennootskap met die Departement Sport, Kuns en Kultuur, geleenthede soos die LIV-Gholftoernooi in Maart en 2027 se Wêreldbeker-kriekettoernooi benut om Suid-Afrika as ‘n voorkeur-bestemming te bemark:
Suid-Afrika teiken sporttoerisme om besoekersgetalle te verhoog [KLANK]
ENG-DeLilleOnSport