Skip to content

Suid-Afrika bereik hierdie week ‘n jaar sonder beurtkrag [KLANK]

# Suid-Afrika bereik hierdie week 365 dae sonder beurtkrag, met die laaste beduidende beurtkrag wat op 15 Mei verlede jaar ingestel is. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die mylpaal weerspieël die vordering na bestendige kragvoorsiening. Hy het aan SABC News gesê alle provinsies sal na verwagting teen Maart 2027 ook kragvermindering oorwin. Ramokgopa bevestig planne om kernkrag uit te brei, asook ‘n 20‑jaar-strategie vir steenkoolkragstasies:

ENG-RamokgopaOnLoad-Reduction