Skip to content

Student van Noordwes Universiteit bedryf taxidiens terwyl hy studeer

# ‘n Student in Sosiale Wetenskap en Ekonomie aan die Noordwes-universiteit, Maano Rambwa, sê sy strewe na finansiële onafhanklikheid is die rede waarom hy ‘n entrepreneur geword het. Hy het Candy Corner in 2023 begin, lekkers op die kampus verkoop en geld gespaar om ‘n motor te koop. Dit is nou by die Bolt-diens geregistreer waarmee hy vervoer aanbied vir studente en inwoners van Mahikeng. Rambwe sê dit verg self-dissipline en struktuur om ‘n onderneming te bedryf terwyl jy studeer.