Skip to content

Stellenbosse universiteitskoor palm drie medaljes in op Europese koorspele [KLANK]

# Die koor van die Universiteit Stellenbosch het drie goue medaljes by die Interkulturele Europese Koorspele en Grand Prix van Nasies 2025 in Aarhus, Denemarke, gewen. Altesaam 132 kore van 33 lande het in verskeie kategorieë meegeding. Die Matie-koor goud gewen in die drie kategorieë waarin hulle meegeding het: volwasse kore, jazz, pop, show, en Musica Sacra a Cappella. Die dirigent, André van der Merwe, sê hy is baie trots op sy studente:

AFR MerweOnAchievement