Skip to content

Standard Bank sê rentekoersverhoging kom op moeilike tydstip vir boere [KLANK]

# Standard Bank sê die Reserwebank se besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verhoog, kom op ʼn moeilike tyd vir boere wat reeds deurloop onder hoë brandstof-, kunsmis- en ander insetkoste. Die styging is daarop gemik om inflasie onder beheer te hou. Brendan Jacobs van Standard Bank sê voortslepende onsekerheid in die wêreld se oliemarkte en die konflik in die Midde-Ooste dra ook by tot stygende pryse in die voedsel-waardeketting:

ENG JacobsONAgriculturalSector