# Standard Bank sê die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse onveranderd te laat, bied welkome verligting vir die landbousektor. Dis geneem ondanks die inflasiekoers wat verlede maand tot vyf-persent gestyg het. Brendan Jacobs van Standard Bank waarsku dat die landbou-sektor steeds aansienlike eksterne risiko’s ondervind, veral weens die voortslepende geopolitieke spanning in die Midde-Ooste. Hy sê ondanks hierdie uitdagings is daar bemoedigende verwikkelinge wat voedsel-inflasie betref:
Standard Bank sê bestendige rentekoerse verlig druk op landbousektor [KLANK]
ENG JacobsONInputCosts