# Die Stad Tshwane het vandag Boomplantmaand in Hammanskraal afgeskop, met Santam wat bome ter waarde van 250-duisend-rand skenk om die stad se stedelike vergroeningsprogram te ondersteun. Die projek is daarop gemik om 300-duisend-bome binne ‘n drie-jaar tydperk in townships en informele nedersettings te plant. Zintle Mahlati van die stad vra inwoners en organisasies om saam te werk en bome te plant en voedseltuine te skep ten einde ‘n klimaatsveerkragtige stad te bou:
Stad Tshwane skop Boomplantmaand af met R250 000 skenking van Santam [KLANK]
ENG MahlatiOnTrees