# Die vakbond Solidariteit sê die moontlike sluiting van Premier Foods se vrugte-inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap kan ‘n verwoestende uitwerking op die gemeenskap hê. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie het reeds begin met gesprekke oor die voorgestelde sluiting. Gideon du Plessis van die vakbond sê 424 regstreekse en duisende onregstreekse werksgeleenthede is in gevaar, en skryf dit toe aan dalende wêreldwye vraag en hoër Amerikaanse invoertariewe:
Solidariteit waarsku sluiting van fabriek in Tulbagh kan tot maatskaplike krisis lei [KLANK]
AFR GideonOnPremierFoods