Skip to content

Solidariteit vra Ramaphosa om op te tree met Amerikaanse handelskrisis wat dreig [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit sê president Cyril Ramaphosa moet Suid-Afrika se gespanne verhouding met Amerika dringend herstel. Dit volg op ‘n wetsontwerp in die Kongres wat kan tot die instelling van ‘n tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse invoere. Solidariteit pleit by die regering om sy onverbonde status te herbevestig en saam met Amerika te werk aan sleutelkwessies, insluitend sekerheid, eiendomsregte en plaasveiligheid. Jaco Kleynhans van Solidariteit waarsku versuim om op te tree kan ‘n ernstige ekonomiese krisis ontketen:  

AFR KleynhansOnCrisisLooms