Skip to content

Solidariteit sê AGOA-verlenging verseker handelsbestendigheid tot 2028 [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit het die verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika tot die einde van 2028 verwelkom. Die vakbond is egter bekommerd Suid-Afrika kan van die program uitgesluit word. Hy waarsku die verlies van AGOA-toegang kan die motor- en landboubedrywe benadeel en duisende werksgeleenthede kos. Jaco Kleynhans van Solidariteit het die VSA versoek om Suid-Afrika in AGOA te hou, aangesien die verlenging handelsbestendigheid bied:

AFR KleynhansOnTradeStability