Skip to content

Sokker: KI-navorsers stel lys op van aantreklikste 2026-Wêreldbekerspelers gebasseer op gesigseienskappe

# Sokker: Wêreldbekersokkerspelers trek nou aandag vir ‘n heel ander rede. Kunsmatige-intelligensie-navorsers het op grond van die sogenaamde goue gesigsverhouding ’n lys saamgestel van die aantreklikste spelers. Hoe nader ‘n persoon se gelaatstrekke aan die ‘Goue Verhouding’ van 1.618-tot-een is, hoe meer esteties gebalanseerd is hy of sy. Die maatskappy wat die ontleding gedoen het, beklemtoon egter dit stem nie noodwendig ooreen met die aantreklikheid soos die publiek dit waarneem nie. Die Argentyn Rodrigo de Paul is eerste op die ranglys. Portugal se Cristiano Ronaldo, een van die wêreld se mees beeldbewuste atlete, is slegs 45ste op die ranglys is.