# Die ANC-veteraan Tokyo Sexwale kritiseer president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-skandaal en noem sy verduideliking kinderagtige onsin. Die voormalige hoof van die Staatsveiligheidsagentskap, Arthur Fraser, het die skandaal onthul, wat beteken dat Ramaphosa ‘n ampsklag-proses moet deurgaan. Sexwale het op die SMWX-potgooi bewerings bevraagteken dat onverklaarde Amerikaanse dollars wat op sy plaas gevind is, betaling was vir die verkoop van beeste aan die Soedanese sakeman Hazim Mustafa:
Sexwale kritiseer Ramaphosa oor kinderagtige verduidelikings rakende Phala Phala-saak [KLANK]
ENG-SexwaleOnMustafa