# Die Hooggeregshof in Johannesburg het sewe Chinese burgers tot 20 jaar tronkstraf elk gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan 158 uit die 160 aanklagte van ontvoering en gedwonge arbeid. Die groep is in 2019 in hegtenis geneem en het 91 Malawiese burgers, insluitend kinders, onwettig aangehou by hul sakeperseel. Regter David Mhango het hulle in Maart skuldig bevind aan mensehandel en gedwonge arbeid. Hy het verder beslis dat al sewe onbevoeg is om vuurwapens te besit:
Sewe Chinese burgers tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir ontvoering en gedwonge arbeid [KLANK]
ENG-MhangoOnChinese