# SANParke sê sy jaarlikse Nasionale Parkeweek is ‘n suksesvolle veldtog wat opvoeding en bewustheid oor die land se inklusiewe benadering tot bewaring verskaf. SANParke gaan volgende maand weer gratis toegang tot die meeste van sy 21 nasionale parke bied. Dit gaan ook gebruik word om ‘n gevoel van trots in die land se natuur-, kultuur- en geskiedenis-erfenis te kweek wat deur die nasionale parkestelsel beskerm en bewaar word.
SANParke gaan weer gratis toegang tot parke aanbied as deel van Nasionale Parkeweek