Skip to content

SA Weerdiens vra groter samewerking om weerwaarskuwings te verbeter [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens vra groter samewerking met die media, rampbestuursowerhede en gemeenskappe om sy weerwaarskuwings te verbeter. Die diens se hoof van ramprisikovermindering, Rudzani Malala, het op ‘n nuuskonferensie gesê die onlangse Oos-Kaapse vloede het ondanks vroeë waarskuwings lewensverlies en ontworteling veroorsaak. Malala sê daar moet meer gedoen word om te verseker waarskuwings word wyd verstaan ​​om vinnige reaksie te verseker, veral in kwesbare gemeenskappe:

ENG MalalaOnCollaboration