# Suid-Afrika het geskiedenis gemaak deur ‘n silwermedalje in vliegtuig-onderhoud te verower op die Wêreldvaardigheids-kompetisie in Sjanghai, China. Nege-en-twintig studente het die land in 27 vaardigheidsvelde verteenwoordig en meegeding teen ongeveer een-uisend-400 jong beroepslui uit meer as 90 lande. Die kompetisie bevorder uitnemendheid in tegniese en beroepsonderwys en -opleiding. Span Suid-Afrika, bygestaan deur senior amptenare, waaronder die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, het ook deelgeneem aan megatronika, loodgieterswerk, verkoelings-tegnologie, die boubedryf en watertegnologie, en daarmee die land se tegniese vaardighede op die internasionale verhoog vertoon.
SA verower silwermedalje op Wêreldvaardigheids-kompetisie