Skip to content

SA Suikerrietkwekersvereniging vra regering om dringend in te gryp om suikerbedryf te red [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging versoek die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om die regulasies te finaliseer wat kleinhandelaars, voedsel- en drankvervaardigers, meulenaars en produsente sal toelaat om gesamentlik te onderhandel oor die aankoop van hoofsaaklik plaaslike suiker. Die suikerbedryf ondervind ‘n beduidende bedreiging oor die tariewe van 30-persent wat op suikeruitvoere na Amerika ingestel is. Die voorsitter van die vereniging, Higgins Mdluli, sê die land se suikerbedryf is ‘n nasionale bate en moet beskerm word:

ENG MdluliOnRegulations