# Die organisasie SA Suikerrietkwekers waarsku goedkoop suikerinvoere stel duisende plaaslike werksgeleenthede in gevaar. Hierdie invoere is ‘n bedreiging vir die lewensbestaan van 24-duisend-kleinskaalse en een-duisend-200 grootskaalse kwekers, veral in die landelike gebiede van KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se herverkose voorsitter, Higgins Mdluli, sê buitelandse suiker word teen baie lae pryse verkoop as gevolg van groot subsidies en storting:
SA Suikerrietkwekers herkies Higgins Mdluli as voorsitter te midde van uitdagings in bedryf [KLANK]
ENG MdluliOnCheapSugar