Skip to content

SA skrywer op kortlys vir internasionale letterkundeprys vir wetenskapsfiksie

# Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Imraan Coovadia se kortverhaal, Vast and Cool and Unsympathetic, is op die kortlys vir die internasionale letterkunde-prys vir wetenskapsfiksie in die kategorie Vreemde Taal. Dit is geïnspireer deur die sielkundige uitwerking op mense in Nairobi, Kenia, en Johannesburg wat aangestel is om ontstellende inhoud op Facebook deur te gaan en te klassifiseer. Coovadia is een van 27 skrywers op die kortlys uit meer as twee-duisend-400 voorleggings wat van reg oor die wêreld ontvang is. Die toekenningseremonie word op 6 November in Rusland gehou.