# Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker en seeliefhebber, Kabeer Shaik, het met die Nasionale Seereddingsinstituut saamgewerk om ‘n indrukwekkende nuwe bewusmakingsvideo te maak. Dit laat die kollig val op die NSRI se strandveiligheidskamera-projek. Dis by die Strand in Kaapstad verfilm en die aktrise Shiefaa Hendriks is daarin te sien. Andrew Ingram van die NSRI sê Shaik het sy tyd en vaardighede beskikbaar gestel om te belig hoe tegnologie en spanwerk lewens red aan die kus:
SA rolprentmaker laat val kollig op NSRI se strandveiligheidskamera-projek [KLANK]
ENG AndrewonCameraResue