# Die Suid-Afrikaanse beginner-onderneming, Dalza is as 2025-wêreldkampioen vir Leer en Onderwys by die Wêreldberaad-toekennings aangewys. Dalza is uit meer as 900 inskrywings gekies vir sy werk om oplossings te vind vir die kommunikasiegapings in tradisionele sorgstelsels en om gesinne te bemagtig om die behoeftes van neurodiverse kinders beter te bestuur. Dalza is deur die tegnologie-prokureur Robby Coehlo gestig en beywer hom vir die bevordering van samewerking tussen gesinne, opvoeders en professionele persone. Die platform bied intydse holistiese sorg, terwyl kinders ook dopgehou word.
SA platform vir neurodiverse kinders ontvang prys vir wêreldwye onderwyskampioen