Skip to content

SA jazz-ikoon Jonathan Butler ontvang eredoktorsgraad by Universiteit Stellenbosch [KLANK]

# Die Universiteit Stellenbosch het die internasionaal-bekende Suid-Afrikaanse musikant, komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, met ‘n eredoktorsgraad vereer. Hy word erken vir sy musikale invloed en bydrae tot kuns en kultuur, asook sy toewyding om platforms te skep wat minderbevoorregte jongmense toegang tot die kunste gee. Butler het in sy aanvaardingstoespraak gesê dis ʼn droom wat waar word en beter is as enige iets wat hy kon vra, dink of hom verbeel:

ENG JonathanButleronDoctorate