# Die Departement van Landbou het ná agt weke amptelik die verbod op Brasiliaanse meganies-ontbeende vleis en hoender opgehef. Die verbod is ingestel nadat voëlgriep op ‘n plaas in Rio Grande do Sul ontdek is, wat veroorsaak het dat 95-persent van Suid-Afrika se meganies-ontbeende vleisvoorraad afgesny is. Georg Southey van Merlog Foods verwelkom die ooreenkoms tussen die departement en Brasiliaanse landbou-owerhede om invoere te hervat, maar waarsku so ‘n situasie kan weer kop uitsteek:
SA hef verbod op Brasiliaanse meganies-ontbeende vleis en hoender op [KLANK]
ENG SoutheyOnBanLift