Skip to content

Rugby: Noordwes-Universiteit hernoem koshuis na Siya Kolisi-huis [KLANK]

# Rugby: Springbokkaptein Siya Kolisi woon vandag die herbenoeming van die Dennedorp-koshuis van die Noordwes-Universiteit na Siya Kolisi-huis by. Bokafrigter Rassie Erasmus sal ook ‘n nuwe multi-sport-koshuis, Invictus, op die kampus inwy. Die huisvader van Siya Kolisi-huis, Funani Mabala, het aan SABC News gesê hulle beoog om studente te inspireer deur deursettingsvermoë en uitnemendheid in sport en leierskap te vier:

ENG-MabalaOnSiya