# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die eerste Tito Mboweni-gedenklesing aangebied en hulde gebring aan sy ontslape voormalige president en minister van Finansies en van Arbeid. Die huidige president, Lesetja Kganyago, het Mboweni beskryf as ‘n reuse-bydraer tot ekonomiese beleid en ‘n voorstander van verantwoordbare openbare instellings. Hy sê die jaarlikse geleentheid sal Mboweni se nalatenskap vier terwyl Suid-Afrika sy pad vind deur toenemende wêreldwye onsekerheid, beskermings-beleid en uitdagings vir multilaterale samewerking:
Reserwebank eer Tito Mboweni met eerste gedenklesing [KLANK]
ENG-KganyagoOnMboweni