Skip to content

Reik na ’n Droom laat steeds drome waar word [KLANK]

# Reik na ʼn Droom het die 14-jarige Sacha Willemse van Upington in die Noord-Kaap se droom ʼn werklikheid gemaak. Die talentvolle jong swemmer wat aan ʼn lewensbedreigende siekte lei, het onlangs sy sportheld, die Olimpiese gouemedalje-wenner Chad le Clos, in Kaapstad ontmoet. Dis vandag Pantoffeldag en Reik na ʼn Droom se bemarkingshoof, Ivor Cleary, sê met die publiek se skenkings kan hulle kinders met lewensbedreigende siektes se drome laat waar word:

AFR ClearyOnSlipperDay