# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes onder die vis is langs die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus aangemeld. ‘n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê die volgehoue hoë vlakke van die sardyn-herpesvirus in die vis – insluitend monsters van die Wes- […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has received no further reports of dead or dying sardines since early this month. Widespread sardine mortality were reported along the South African and Namibian coast. Spokesperson Zolile Nqayi says the consistent detection of high levels of pilchard herpesvirus in affected sardines, including samples from the […]
# Die vakbondfederasie COSATU vertrou Transnet se prestasie sal verder verbeter en daarom moet hy in staatsbesit bly. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand aangeteken na ‘n netto-verlies van 1,9-miljard-rand die vorige boekjaar. Matthew Parks van COSATU sê die beduidende verbeterings op die land se hawens is bemoedigend, met uitvoerders wat nie meer […]
# Union federation Cosatu remains confident Transnet will continue to improve and therefore must remain a publicly owned company. It recorded a profit of 4.6-billion-rand at the end of March after a 1.9-billion-rand net loss in the previous financial year. COSATU’s Matthew Parks says the major improvements at the country’s ports, with exports no longer […]
# President Cyril Ramaphosa sê BRICS is ‘n belangrike platform vir Suid-Afrika om politieke en ekonomiese bande tot voordeel van die land en sy burgers te ontwikkel. Hy het die naweek die 18de BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië, bygewoon. Ramaphopsa het in sy weeklikse nuusbrief klem gelê op belegging en handel terwyl BRICS-lande meer as ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa says BRICS is an important platform for South Africa to build political and economic ties that benefit the country and its citizens. He attended the 18th BRICS Summit in New Delhi, India, over the weekend. In his weekly newsletter, Ramaphosa highlighted investment and trade, with more than a fifth of the country’s trade being […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra gemeenskappe om die normalisering van geweld teen vroue te verwerp. Sy sê voorvalle soos die moord op vier vroue in Kemptonpark, en die vrou wat in Centurion Rooihuiskraal beroof is toe sy van die gimnasium terugkeer, beklemtoon kommer […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra ʼn onmiddellike nasionale referendum om die Grondwet te hersien en te wysig om weer die doodstraf vir moordenaars in te stel. Dit volg na die moord op vier vroue in Rhodesfield, Kemptonpark, Ekurhuleni, oor die afgelope twee maande. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê die voortslepende geweld […]
# Die vakverbond, SAFTU, sê hy ondersteun die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se vasbeslotenheid dat senior amptenare betekenisvolle en onafhanklike leefstyloudits moet indien. Dit volg nadat Basiese Onderwys se direkteur-generaal, Mathanzima Mweli, die minister se opdrag vir ʼn leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid geïgnoreer het. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê niemand wat met staatsmag en […]