# President Cyril Ramaphosa sê BRICS is ‘n belangrike platform vir Suid-Afrika om politieke en ekonomiese bande tot voordeel van die land en sy burgers te ontwikkel. Hy het die naweek die 18de BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië, bygewoon. Ramaphopsa het in sy weeklikse nuusbrief klem gelê op belegging en handel terwyl BRICS-lande meer as ‘n vyfde van die land se handelsvennote verteenwoordig. Hy sê Suid-Afrika sal voortgaan om sy stem te voeg by die groeiende oproep vir ‘n inklusiewe wêreldorde op grond van wedersydse respek en gedeelde welvaart.
Ramaphosa sê Suid-Afrika se BRICS-lidmaatskap het groot voordele