Skip to content

Nasionale Christelike Forum vra herinstelling van doodstraf om vrouemoord te bekamp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra ʼn onmiddellike nasionale referendum om die Grondwet te hersien en te wysig om weer die doodstraf vir moordenaars in te stel. Dit volg na die moord op vier vroue in Rhodesfield, Kemptonpark, Ekurhuleni, oor die afgelope twee maande. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê die voortslepende geweld teen vroue in die land het ʼn rampspoedige vlak bereik, en huidige regsraamwerke skrik nie oortreders af nie:

ENG MashashaneONCombatFemicide