# President Cyril Ramaphosa has pledged to use South Africa’s chairship of the Southern African Development Community to deepen regional economic integration and advance resilient, sustainable and inclusive industrialisation. He received the SADC chairship from Zimbabwean president Emmerson Mnangagwa during the 46th Ordinary Summit of SADC Heads of State and Government in Durban. The handover […]
# The South African Local Government Association will today and tomorrow assess the performance of Eastern Cape municipalities and set priorities for the next administration. The focus will be on improving governance, service delivery and local economic growth. SALGA spokesperson Motalatale Modiba says the meeting will also help municipalities prepare for the transition after this […]
# AfriForum has raised concerns about new draft rules from energy regulator, Nersa, that could require municipalities and other electricity distributors to keep registers of small-scale solar systems. The organisation warns the information could later be used to introduce new charges for households, farmers and businesses using solar power. AfriForum’s Deidré Steffens says the regulator […]
# AfriForum het kommer uitgespreek oor die nuwe konsepreëls van die energiereguleerder, Nersa, wat munisipaliteite en ander elektrisiteitsverspreiders kan dwing om registers van kleinskaalse sonkragstelsels te hou. Die organisasie waarsku die inligting kan later gebruik word om nuwe heffings in te stel vir huishoudings, boere en besighede wat sonkrag gebruik. Deidré Steffens van AfriForum sê […]
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings sal vandag en môre die doeltreffendheid van Oos-Kaapse munisipaliteite assesseer en prioriteite vir die volgende administrasie stel. Hy sao fokus op die verbetering van bestuur, dienslewering en plaaslike ekonomiese groei. SALGA-woordvoerder Motalatale Modiba sê die vergadering sal munisipaliteite ook help om voor te berei vir die oorgang na die […]
# The Motor Industry Staff Association has welcomed progress towards extending the African Growth and Opportunity Act. The US Senate has voted in favour of extending the programme for two years, which allows qualifying South African goods to enter the US without import duties. The association’s Phakamile Hlubi-Majola says this is good news for the […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging het vordering verwelkom met die verlenging van die Afrika Groei- en Geleentheidswet. Die Amerikaanse Senaat het ten gunste van ‘n verlenging van twee jaar van die program gestem, wat kwalifiserende Suid-Afrikaanse goedere toelaat om die VSA sonder invoerbelasting binne te gaan. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê dit is goeie nuus vir […]
# ‘n Politieke ekonoom Patrick Bond sê die Konstitusionele Hof se uitspraak wat Shell en Impact Africa verhoed om seismiese toetse langs die Wildekus uit te voer, gaan verder as om ‘n olie- en gasprojek te stop. Die hof het die uitspraak op 15 Augustus gelewer en sodoende ‘n beslissing van die Appèlhof uit 2024 […]
Die Afrika-mobiliteitsmaatskappy Moove het een van die waardevolste privaat tegnologie-ondernemings geword, met ‘n waarde van ongeveer 34-miljard-rand. Die Nigeriese maatskappy verskaf voertuigfinansiering en finansiële dienste aan mobiliteitsentrepreneurs. Die nuwe finansieringsronde van vier-miljard-rand het die waardasie daarvan meer as verdubbel van ongeveer 12,5-miljard rand in 2024. Endeavor South Africa, ‘n NRO wat privaat ondernemings in die […]