Skip to content

MISA sê verlenging van AGOA is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse motorhandel [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging het vordering verwelkom met die verlenging van die Afrika Groei- en Geleentheidswet. Die Amerikaanse Senaat het ten gunste van ‘n verlenging van twee jaar van die program gestem, wat kwalifiserende Suid-Afrikaanse goedere toelaat om die VSA sonder invoerbelasting binne te gaan. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê dit is goeie nuus vir die motorbedryf, aangesien bestendige uitvoere help om werksgeleenthede in voertuigvervaardiging, by motorhandelaars, werkswinkels en onderdeleverspreiding te beskerm:

ENG PhakamileOnExtension