# Business Leadership South Africa sê vir grootskaalse werkskepping moet die land beter doen en die groeikoers tot bo drie-persent opskuif. Daar is tans 8,5-miljoen werklose mense en jaarliks kom sowat 300-duisend nuwe werksoekers by. BLSA se voorsitter, Adrian Gore, sê die sakesektor glo Suid-Afrika het aansienlike geleentheid om ʼn self-versterkende siklus te skep met […]
# Die eko-regte groep Green Connection dring by die Parlement aan om die voorgestelde Wetsontwerp op Gas te herroep en gewaarsku dat dit Suid-Afrika dieper kan dompel in afhanklikheid van olie en gas terwyl oorsig verswak word. Wanneer dit afgekondig word, sal dit die Gaswet vervang met ‘n nuwe raamwerk wat onder meer aardgas, gasinfrastruktuur, […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, verwelkom Suid-Afrika en Finland se ooreenkoms om samewerking in onderwys en vaardigheidsontwikkeling te versterk. Finland se minister van Onderwys, Anders Adlercreutz, het die week ʼn ampsbesoek aan Suid-Afrika gebring. Hy en die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gedeelde prioriteite en geleenthede vir groter samewerking tussen die twee lande […]
# Eskom sê sy verskaffer-tugproses het daartoe gelei dat 101 verskaffers, insluitend geïmpliseerde direkteure en eienaars, tot tien jaar lank verbied word om sake met Eskom te doen. Die verbod hou verband met sake van 2015 tot 31 Maart vanjaar. Eskom se woordvoerder Daphne Mokwena sê bedrog, korrupsie, onregmatige verkryging en verskaffers se wangedrag ondermyn […]
# Business Leadership South Africa says the country needs to move beyond business as usual and lift growth above three-percent for large-scale job creation. This as 8.5 million people are without work, and roughly 300-thousand net new work-seekers enter the labour force every year. BLSA chairperson Adrian Gore says the business sector believes South Africa has […]
# Eskom says its supplier disciplinary process has resulted in the restriction of 101 suppliers, including implicated directors and owners, from doing business with the power utility for up to ten years. These restrictions relate to cases from 2015 until 31 March this year. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena, says fraud, corruption, procurement irregularities and supplier […]
# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor wat hy beskou as die opkoms van verregse eiereg-, ras- en stamgroepe wat ʼn bedreiging inhou vir Suid-Afrika se swaarverworwe demokrasie. AfriForum en die March and March-beweging het ʼn gesamentlike werksgroep aangekondig vir kwessies soos gemeenskapsveiligheid, regsake, onderwys en veldtogte teen misdaad en onwettige immigrasie. Cosatu se woordvoerder, […]
# President Cyril Ramaphosa het kommer uitgespreek oor die voortgesette krisis by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede week die aanstelling van professor Hlengani Mathebula opgeskort en die skema se oorblywende raadslede heraangestel. Dit het gevolg nadat die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, in Mei die […]
# Education activist Hendrick Makaneta has welcomed South Africa and Finland’s commitment to strengthening cooperation in education and skills development. This week, Finnish minister of Education Anders Adlercreutz conducted an official visit to South Africa, where he met with Basic Education minister Siviwe Gwarube to discuss shared priorities and opportunities for deeper collaboration between the […]