# Die Zion Christian Church se jaarlikse Nuwejaars-toewydingskonferensie is aan die gang by sy hoofkwartier in Moria, buite Polokwane in Limpopo. Die byeenkoms het gister begin en sal tot Woensdag duur, met duisende aanbidders wat na verwagting sal bywoon. Die kerk vier die begin van sy nuwe jaar in September. Die woordvoerder van die ZCC, […]
# Aanlyninkopies maak nou tien-persent uit van alle kleinhandelverkope in Suid-Afrika, met ‘n omset wat na verwagting vanjaar met 22,5-persent tot 159-miljard-rand sal groei. Die navorsingsmaatskappy, World Wide Worx sê meer verbruikers koop meer gereeld aanlyn, met gerief wat die groei dryf. Takealot bly die mees gebruikte platform, gevolg deur Shein en Checkers Sixty60. Die […]
# African Rainbow Minerals, gestig en gesteun deur miljardêr Patrice Motsepe, het ‘n toename van 19-persent in jaarlikse wins aangeteken. Die resultaat kom nadat sterk platinumgroepmetaalpryse die impak van laer inkomste uit sy steenkool-, ystererts- en mangaanafdelings geneutraliseer het. Die gediversifiseerde Suid-Afrikaanse mynmaatskappy se wesensverdienste het in die jaar wat op 30 Junie geëindig het, […]
# The Zion Christian Church’s annual New Year Consecration Conference is underway at its headquarters in Moria City, outside Polokwane in Limpopo. The gathering began yesterday and will run until Wednesday, with thousands of worshippers expected to attend. The church marks the start of its new year in September. ZCC spokesperson Moatshe Ngoepe has urged […]
# The Competition Commission’s latest cost-of-living report shows continued pressure on household budgets, particularly for low-income families. The report revealed that electricity prices have risen by 8.1-percent and water by 10.1-percent since July 2025. Petrol prices increased by 26-percent during the first half of this year, contributing to a 13-percent taxi fare increase. Higher fuel […]
# Bus operator Putco says its operating expenses have risen from 25 to 35-percent following Wednesday’s fuel price increase. The company warns commuters could face another fare hike in the coming months, particularly due to higher diesel costs. Putco raised fares by ten-percent in June. Spokesperson Lindokuhle Xulu says fuel spending has increased from about […]
# Die Gautengse wetgewer se komitee vir Gemeenskapsveiligheid vra dat die onoordeelkundige manier waarop mense mekaar natgegooi het op Lentedagvierings, verbied moet word deur munisipale verordeninge en strenger toepassing. Voorsitter Bandile Masuku sê dit het gelei tot teistering, skade aan eiendom, openbare wanorde en glo selfs ‘n noodlottige voorval in Refilwe, Tshwane. Hy vra ouers, […]
# African Rainbow Minerals, founded and backed by billionaire Patrice Motsepe, posted a 19-percent increase in annual profit. The result came as strong platinum group metal prices offset the impact of lower income from its coal, iron ore and manganese divisions. The diversified South African miner’s headline earnings came in at around 3.2-billion-rand in the year ended […]
# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê die buitelandse valuta bly die kern van die saak teen president Cyril Ramaphosa. Mpofu het in ‘n vurige woordewisseling met regter Mark Sher in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer die saak het vrae laat ontstaan oor waar die geld vandaan kom, hoe dit hanteer is en die beweerde […]