Skip to content

Mpofu sê Phala Phala-geld is die kern van die saak [KLANK]

# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê die buitelandse valuta bly die kern van die saak teen president Cyril Ramaphosa. Mpofu het in ‘n vurige woordewisseling met regter Mark Sher in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer die saak het vrae laat ontstaan oor waar die geld vandaan kom, hoe dit hanteer is en die beweerde optrede rondom die diefstal:

ENG-MpofuOnCash