# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het beslis die ANC se poging om Malusi Gigaba as medevoorsitter van die parlementêre gesamentlike staande komitee oor Verdediging te vervang, is nie volgens prosedure gedoen nie. Sy sê haar kantoor het geen amptelike kennisgewing ontvang nie, en ook nie sy bedanking nie voor ‘n ander […]
# Die Herwinningsvereniging van Suid-Afrika vra dat die prysvoorkeurstelsel vir die uitvoer van skrootmetaal opgeskort word. Die vereniging sê die beleid dwing herwinnings-ondernemings om skroot teen ‘n afslag van 30-persent aan plaaslike staalmeulens te verkoop, terwyl staalinvoere toeneem. Die organisasie sê die invoer van staalprodukte het in Julie met 36-persent gestyg vergeleke met ‘n jaar […]
# Online shopping now accounts for ten-percent of all retail sales in South Africa, with turnover expected to grow 22.5-percent to 159-billion-rand this year. Research company World Wide Worx says more consumers are shopping online more frequently, with convenience driving growth. Takealot remains the most-used platform, followed by Shein and Checkers Sixty60. The report also […]
# National Assembly speaker Thoko Didiza has ruled the ANC’s attempt to replace Malusi Gigaba as co-chairperson of Parliament’s joint standing committee on Defence was procedurally incorrect. She says her office received no formal communication that Gigaba had been removed, nor a resignation from him, before another ANC member of Parliament was appointed in his […]
# South Africa is marking National Arbor Week highlighting the vital role trees play in communities and cities. September is also recognised as Arbor Month, with this year’s theme, “My Tree, My Oxygen, Plant Yours Today.” Johannesburg City Parks and Zoo spokesperson Jenny Moodley says the campaign promotes tree planting, indigenous species and resilient urban […]
# Die Departement van Water en Sanitasie versoek Suid-Afrikaners om te heroorweeg hoe water gebruik word, daagliks en tydens vierings. Dit volg op wydverspreide voorvalle van watervermorsing tydens Lentedag-vieringe, toe mense mekaar met water natgegooi het. Woordvoerder Wisane Mavasa sê hierdie saak is dringend namate Suid-Afrika die gevolge van El Niño verwag, wat hoër temperature, […]
# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê president Cyril Ramaphosa kan nie verontskuldig word voor hy verduidelik wat geword het van die miljoene-rand wat op sy plaas, Phala Phala, gesteel is nie. Mpofu het die Wes-Kaapse Hooggeregshof toegespreek, waar Ramaphosa die bevindings van die Artikel 89-onafhanklike paneel betwis. Hy sê die Konstitusionele Hof-uitspraak oor […]
# The MK Party’s legal representative, Dali Mpofu, says president Cyril Ramaphosa cannot be saved until he explains what happened to the millions of rand stolen from his farm, Phala Phala. Mpofu was addressing the Western Cape High Court, where Ramaphosa is challenging findings of the Section 89 independent panel. He says the Constitutional Court’s […]
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika het by COSATU, die breër vakbondbeweging en progressiewe organisasies wêreldwyd aangesluit om hul solidariteit met die mense en werkers van Eswatini uit te spreek terwyl hulle hul stryd vir demokrasie, vryheid en maatskaplike geregtigheid voortsit. DENOSA steun die globale week van optrede vir demokrasie in Eswatini en vandag se […]