# Die Departement van Water en Sanitasie versoek Suid-Afrikaners om te heroorweeg hoe water gebruik word, daagliks en tydens vierings. Dit volg op wydverspreide voorvalle van watervermorsing tydens Lentedag-vieringe, toe mense mekaar met water natgegooi het. Woordvoerder Wisane Mavasa sê hierdie saak is dringend namate Suid-Afrika die gevolge van El Niño verwag, wat hoër temperature, veranderende reënvalpatrone en droër toestande kan meebring:
Departement Water en Sanitasie bepleit verantwoordelike waterverbruik [KLANK]
ENG MavasaWaterUse