Skip to content

Mpofu sê Ramaphosa moet vrae oor Phala Phala-geld beantwoord [KLANK]

# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê president Cyril Ramaphosa kan nie verontskuldig word voor hy verduidelik wat geword het van die miljoene-rand wat op sy plaas, Phala Phala, gesteel is nie. Mpofu het die Wes-Kaapse Hooggeregshof toegespreek, waar Ramaphosa die bevindings van die Artikel 89-onafhanklike paneel betwis. Hy sê die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die instelling van ‘n ampsklagkomitee het reeds bepaal daar is ‘n saak waarop Ramaphosa moet antwoord:

ENG-MpofuOnMoney