# The Afrika Mayibuye Movement says popular cultural figure Gezani “Papa Penny” Kobane has joined its ranks ahead of the local government elections in November. This after he resigned from the MK Party and stepped down as the party’s member of Parliament. Party leader Floyd Shivambu told the media that Kobane will help strengthen its […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging sê die gewilde kultuurfiguur Gezani “Papa Penny” Kobane het by die party aangesluit voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Dit volg nadat hy uit die MK-party bedank en as die party se parlementslid uitgetree het. Partyleier Floyd Shivambu het aan die media gesê Kobane sal help om hul veldtog in Giyani […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die Patriotic Alliance sal nie stem om president Cyril Ramaphosa in ʼn staat van beskuldiging te plaas nie. Die Parlement het ʼn ampsklagkomitee van 31 lede aangestel om te bepaal of hy sy ampseed oortree het. Dit hou verband met die inbraak in 2020 […]
# Minister of Sports, Arts and Culture, Gayton McKenzie, says his party, the Patriotic Alliance, will not vote to impeach president Cyril Ramaphosa. Parliament has established a 31-member impeachment committee to look into whether the president violated his oath of office. This is in relation to the burglary at his Phala Phala farm in Limpopo […]
# The Electoral Commission has raised concerns over inaccurate statements about the integrity of the 2024 national and provincial elections. This follows remarks by EFF leader Julius Malema, who alleged on a podcast that votes at Mponegele Primary School in Polokwane, Limpopo, were swapped from the red berets to the ANC. The IEC says the […]
# Die Verkiesingskommissie het kommer uitgespreek oor onakkurate stellings oor die integriteit van die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings. Dit volg na opmerkings deur EFF-leier Julius Malema, wat op ‘n aanlyn uitsending beweer het stemme by die Mponegele Laerskool in Polokwane, Limpopo, is van die EFF na die ANC geskuif. Die kommissie sê die bewering […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering Thoko Didiza, verkeer onder toenemende druk met die omstrede Phala Phala-saak wat na die Parlement terugkeer. Parlementslede sal na verwagting debatteer of verdere parlementêre prosesse moet voortgaan oor die beskuldigings teenoor president Cyril Ramaphosa en die inbraak op sy plaas in Limpopo in 2020. Opposisiepartye vra aanspreeklikheid en […]
# National Assembly speaker Thoko Didiza is facing mounting pressure as the Phala Phala controversy returns to Parliament. Lawmakers are expected to debate whether further parliamentary processes should proceed regarding allegations linked to president Cyril Ramaphosa and the 2020 burglary at his farm in Limpopo, Phala Phala. Opposition parties are calling for accountability and renewed […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sal die party verteenwoordig in die Parlement se Ampsklagkomitee. Die komitee van 31 lede sal oorweeg of president Cyril Ramaphosa betrek kan word by die diefstal van Amerikaanse dollars op sy Phala Phala-plaas in Limpopo. BOSA sê die komitee dra ‘n geweldige grondwetlike verantwoordelikheid, en […]