# Suid-Afrika se laekoste-lugredery, FlySafair, het ʼn nuwe, regstreekse roete tussen Kaapstad en Hoedspruit in Limpopo aangekondig wat toegang tot die Krugerwildtuin makliker maak. Die dorp word deur privaat wildreservate omring. Die nuwe roete wat op 2 Oktober begin, sal drie keer per week vlugte bied. Eenrigtingvlugte sal sowat een-duisend-570-rand kos. FlySafair se bemarkingshoof, Kirby Gordon, […]
# South African low-cost airline FlySafair announced the launch of a new direct route between Cape Town and Hoedspruit in Limpopo, enhancing accessibility to the Kruger National Park. The town is surrounded by private game reserves. The new route, set to begin on the second of October, will operate three times a week. One-way flights for the newly launched route […]
# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, doen ‘n beroep op alle individue wat met die toesig van inisiasieskole toevertrou is, om uiters waaksaam te wees. Twee sterftes is sedert die begin van die winterinisiasieseisoen in die provinsie aangemeld. Die provinsiale regering glo een van die oorsake van sterftes en beserings tydens tradisionele inisiasie, is […]
# Die DA vra onmiddellike ingryping by die Polokwane-munisipaliteit se voortslepende storting van onbehandelde riool in die Sand- en Bloedrivier. Dit word veroorsaak deur die munisipale waterbehandelingsaanleg se vervalle infrastruktuur. Johan Retters van die DA sê ondersoeke het onthul meer as 70 megaliter onwettige riool word daagliks in die riviere gestort:
# The DA is calling for immediate intervention to stop the ongoing discharge of untreated sewage into the Sand and Blood rivers by the Polokwane Municipality. This is caused by failing municipal wastewater treatment infrastructure. The DA’s Johan Retters says investigations have further revealed that more than 70 mega litres of non-compliant sewage effluent are being […]
# Limpopo premier Phophi Ramathuba is urging all individuals entrusted with the oversight of initiation schools to exercise utmost vigilance. Two deaths have been recorded in the province since the start of the winter initiation season. The provincial government believes that one of the contributors to fatalities and injuries during customary initiation is the continued […]
# AgriSA het die opheffing van die beperkings op die beweging van vee in Limpopo en die Oos-Kaap verwelkom na die suksesvolle beheer van bek-en-klouseer-uitbrekings. Die Department van Landbou het bevestig dat meer as 144-duisend diere ingeënt is en melk van plase in kwarantyn mag nou na ‘n enkele pasteurisering verkoop word. Terwyl 76 plase […]
# Agri SA has welcomed the lifting of livestock movement restrictions in Limpopo and the Eastern Cape after successful containment of foot-and-mouth disease outbreaks. The Department of Agriculture confirmed over 144-thousand animals were vaccinated, and milk from quarantined farms may now be sold after single pasteurisation. While 76 farms in the Eastern Cape remain under […]
# ‘n Bus wat van Johannesburg na Zimbabwe oppad was het vanoggend naby Musina in Limpopo met ‘n bakkie gebots. Die busbestuurder is dood en nege ander mense is beseer. Volgens beamptes het die ongeluk gebeur toe die bus in ‘n bakkie vasgery het wat stukkend langs die pad gestaan het, soner enige waarskuwingsligte of […]