# Twaalf SAPD-lede is in Limpopo beseer en ‘n onbekende motoris is dood na ‘n botsing gisteraand op die N1 naby die Astron-vulstasie in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê die ongeluk het gebeur toe die motoris in ‘n noordelike rigting op die N1 uit sy laan beweeg en teen ‘n polisie minibus gebots het:
# Twelve SAPS members were injured and an unknown motorist was killed in Limpopo, after a collision on the N1 freeway near the Astron filling station last night. Police spokesperson Malesela Ledwaba says the crash happened when a motorist traveling northbound on the N1 veered out of his lane and collided with a police minibus:
# Suid-Afrikaanse steenkoolprodusente belê toenemend in hernubare energie om koste te besnoei en uitstralings te verminder. Exxaro Resources beoog om teen 2030 een-duisend-600 megawatt se geïnstalleerde hernubare energie-opwekkingsvermoë deur sy filiaal Cennergi te lewer. Die onderneming se sonkragaanleg van 68-megawatt by die Grootegelukmyn in Limpopo het die myn se afhanklikheid van die nasionale kragnetwerk met […]
# South African coal producers are increasingly investing in renewable energy to cut costs and reduce emissions. Exxaro Resources, through its subsidiary Cennergi, is targeting one-thousand-600-megawatts of installed renewable capacity by 2030. Its 68-megawatt solar plant at Grootegeluk Mine in Limpopo has cut grid reliance by 30-percent, saving about 100-million-rand annually. Meanwhile, Thungela Resources is […]
# AfriForum sê die gebrek aan titelaktes het ‘n uitwerking op inwoners se eiendomsregte in Dennilton in Limpopo, en veroorsaak probleme met ontwikkelings op die grond. Die organisasie voer aan sommige inwoners s meentgrond word oom ook onwettig beset. Barend Uys van AfriForum doen ‘n beroep op die provinsiale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling […]
# AfriForum says the lack of title deeds is affecting residents’ property rights in Dennilton, in Limpopo, and causing problems with developments on the land. The organisation argues some residents are also facing unlawful occupation of their commonage. AfriForum’s Barend Uys calls on the provincial Department of Land Reform and Rural Development to provide answers […]
# Die saak van vyf beskuldigdes wat verbind word met ‘n beweerde dwelmvervaardigingsaanleg van 600-miljoen-rand in Musina, Limpopo, is tot Vrydag uitgestel om verdere ondersoeke toe te laat en ‘n Spaanse tolk te vind. Die beskuldigdes sluit in twee Mexikaanse burgers, twee Zimbabwiërs en ‘n Malawiese burger. Hulle is in hegtenis geneem tydens ‘n operasie […]
# Five accused linked to an alleged 600-million-rand drug manufacturing operation in Musina, Limpopo, have had their case postponed to Friday. The matter was delayed to allow for further investigations and to secure a Spanish-language interpreter. The accused include two Mexican nationals, two Zimbabweans and a Malawian citizen. They were arrested during a Hawks-led operation […]
# Namibië se president Netumbo Nandi-Ndaitwah het bevestig dat haar land sy verhouding met Limpopo wil versterk en seker maak die bestaande ooreenkomste tussen die twee loop uit op tasbare ekonomiese en maatskaplike voordele. Limpopo-premier Phophi Ramathuba het ʼn provinsiale hoëvlak-afvaardiging gestuur om deel te neem aan die 25ste jaarlikse Ongwediva-handelskou in Namibië. Nandi-Ndaitwah sê […]