# Die Wes-Kaapse polisie ontken die moord op die 19-jarige Nhlamulo Sambo, oorspronklik van Giyani in Limpopo, in Mosselbaai hou verband met betogings teen onwettige immigrante. Sy ma, Patricia Sambo, het op sosiale media beweer haar seun is die naweek tydens betogings vermoor omdat hy Tsonga bepraat het. Die provinsie se polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê […]
# Western Cape police have dismissed claims that the killing of 19-year-old Nhlamulo Sambo, originally from Giyani in Limpopo, was linked to anti-illegal immigration protests in Mossel Bay, Western Cape. His mother, Patricia Sambo, took to social media alleging that her son had been murdered during the weekend riots in Mossel Bay, because he spoke […]
# Die Afrika Mayibuye Beweging se burgemeesterskandidaat vir Giyani, Papa Penny, sê hy het die MK-party verlaat en uit die Parlement bedank om te fokus op die uitdagings van inwoners van Giyani in Limpopo. Papa Penny het in ‘n onderhoud met MDN News gesê binnegevegte in die MK-party het sy besluit beïnvloed. Papa Penny sê […]
# Operasie Shanela Twee in Limpopo het gelei tot die beslaglegging op dagga ter waarde van elf-miljoen-rand en die inhegtenisneming van drie verdagtes in Hoedspruit. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê die verdagtes word verbind met dwelmsmokkelary. Hy sê operasionele spanne het patrollies gedoen in drie dorpe, op tien plase, ‘n lughawe, vier bankondernemings en ses kitsbanke […]
# The Afrika Mayibuye Movement’s mayoral candidate for Giyani, Papa Penny says he left the MK Party and resigned from Parliament to focus on the challenges facing residents of Giyani in Limpopo. Speaking to MDN News, Papa Penny cited internal conflicts within the MK Party as part of his decision to leave. Papa Penny says […]
# Operation Shanela Two in Limpopo resulted in the seizure of dagga worth eleven-million-rand and the arrest of three suspects in Hoedspruit. Police spokesperson Malesela Ledwaba says the suspects were linked to drug trafficking. He says operational teams conducted patrols in three villages, ten farms, an airport, four banking institutions and six ATMs as part […]
# Drie buitelandse burgers het in die Musina-landdroshof in Limpopo verskyn en sal in aanhouding bly tot 5 Junie in verband met ‘n dwelmvonds van byna een-miljard-rand by die Beitbrug-grenspos. Die verdagtes, ‘n Malawiese man en vrou en ‘n Zambiese man, is in hegtenis geneem nadat amptenare van die Grensbestuursowerheid ‘n Malawi-geregistreerde vragmotor onderskep het […]
# Three foreign nationals have been remanded in custody until 5 June after appearing in the Musina Magistrate’s Court in Limpopo in connection with a nearly one-billion-rand drug bust at the Beitbridge border. The suspects, a Malawian man and woman and a Zambian man, were arrested after Border Management Authority officials intercepted a Malawi-registered truck […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Grensbestuursowerheid verdien lof vir die onderskepping van ‘n dwelmbesending ter waarde van byna een-miljard-rand op die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo. Drie verdagtes is ook in hegtenis geneem. Ondersoeke is tans aan die gang om die beoogde bestemming van die dwelms te bepaal en om uit te vind of die […]