# Nuwe forensiese bewyse in die Phala Phala-inbraakverhoor laat twyfel ontstaan oor president Cyril Ramaphosa se bewering dat ongeveer tien miljoen rand in 2020 op sy plaas in Limpopo gesteel is. Volgens MDN News het ondersoekers van die Valke aan die Modimolle-streekhof in Limpopo gesê die finansiële ontleding verbind die beskuldigdes met meer as 15-miljoen-rand […]
# New forensic evidence in the Phala Phala burglary trial has cast doubt on president Cyril Ramaphosa’s claim that approximately ten-million-rand was stolen from his Limpopo farm in 2020. According to MDN News, Hawks investigators told the Modimolle Regional Court in Limpopo that financial analysis links the accused persons to more than 15-million-rand in cash […]
# Die ANC-veteraan Tokyo Sexwale kritiseer president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-skandaal en noem sy verduideliking kinderagtige onsin. Die voormalige hoof van die Staatsveiligheidsagentskap, Arthur Fraser, het die skandaal onthul, wat beteken dat Ramaphosa ‘n ampsklag-proses moet deurgaan. Sexwale het op die SMWX-potgooi bewerings bevraagteken dat onverklaarde Amerikaanse dollars wat op sy plaas gevind […]
# ANC veteran Tokyo Sexwale has criticised president Cyril Ramaphosa over the Phala Phala scandal, calling his explanation a childish non-story. The scandal, revealed by the former head of the State Security Agency, Arthur Fraser, is under parliamentary investigation with Ramaphosa facing an impeachment process. Speaking on SMWX podcast, Sexwale questioned claims that undeclared US […]
# Tax Justice SA vra strenger wette teen die onwettige handel in sigarette. Dit volg nadat ‘n 56-jarige sigaretsmokkelaar van Limpopo verlede week tot 13-jaar tronkstraf gevonnis is. Toni Gumbo is betrap met 36 grootmaat-kaste Remington Gold-sigarette wat in bokse versteek was. Die onwettige vrag het ‘n geraamde straatwaarde van 360-duisend-rand. Tax Justice se leier, […]
# SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst Marais van Mosselbaai is verlede week in die gebied gevind. Owerhede vermoed hul voertuig is oor die grens na Mosambiek geneem. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê bykomende veldwagters en moniteringsbronne […]
# The Tax Justice South Africa is calling for stricter laws against illicit cigarette trafficking. This comes after a 56-year-old Limpopo cigarette trafficker was sentenced to 13 years in jail last week. Toni Nathaniel Gumbo was found with 36 master cases of Remington Gold cigarettes concealed inside boxes. The illicit haul carried an estimated street […]
# SANParks says security is being strengthened in the Pafuri section of the Kruger National Park following the murder of two tourists. The bodies of Dina and Ernst Marais from Mossel Bay was found last week. Authorities believe their vehicle may have crossed into Mozambique. SANParks spokesperson JP Louw says additional rangers and monitoring resources will […]
# AfriForum doen ‘n beroep op owerhede om die ondersoek na die moord op ‘n bejaarde egpaar in die Krugerwildtuin as ‘n saak van nasionale belang te hanteer. Hul liggame is ná ‘n soektog by ‘n piekniekplek by Crooks Corner by die samevloei van die Limpopo- en Levubu-rivier gevind nadat hulle nie na hul kamp […]