Skip to content

Eskom gebruik bykomende hulpbronne na kragonderbrekings weens gure weerstoestande [KLANK]

# Eskom het in talle provinsies bykomende tegniese hulpbronne ingespan ná kragonderbrekings wat deur gure weerstoestande veroorsaak is. Swaar reën, sneeu, sterk wind en uiterste koue het in sommige dele van die land voorgekom. KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo en die Vrystaat het deurgeloop onder weer-verwante probleme en skade aan elektrisiteit-infrastruktuur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die weer het infrastruktuur beskadig, talle netwerkfoute veroorsaak en die betrokke gebiede moeilik bereikbaar gemaak:

ENG MokwenaONDisruotions